Tag: #environment

Loading

Facebook Feed

Just a few more days before the schools close for a short break. Keep the kids busy with some fun activities - drop and go!

Activities include : * Drama classes (promotes children's speech, creative imagination and self confidence) by Kollig
* RobotiX classes - a program that uses LEGO robotics to broaden the world of science and technology.
* Kind Calm Kids - our yoga, mindfulness and relaxation training helps children to feel, move sleep and learn better.

And much more....
... See MoreSee Less

View on Facebook

De Laer Venue is excited to announce that we are launching our first Outdoor Market with an experience on the 28th of November 2020. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Brendt Wayne De Wet's new song is out! "Nuwe Seisoen" is so appropriate for the times we are in now. Come and support Brendt when he performs at Green Gate Restaurant on 31 October 2020. Only R50. Get your ticket now!

www.wininganddining.co.za/western-cape/stellenbosch/greengate-eatery
... See MoreSee Less

View on Facebook

|| e’Bosch Stories van Hoop ||

Elsabe Retief, Direkteur e’Bosch Erfenis Projek, gesels met Maria Hendricks.

Met masker en handskoene sien Ellie vir alles kans

Maria “Ellie’' Hendricks is ‘n enkelma van twee dogters en ouma van vier kleinkinders. Sy bly in ‘n agterplaas in Cloetesville en het dit nie breed nie, maar sy het reeds voor die grendeltyd agterplaasbewoners wat in haglike toestande lewe, probeer moed in praat. Sy probeer ook hul benarde situasie oor te dra aan die Munisipaliteit en individue wat iets aan hul heil kan doen.

Toe die staat van inperking begin, was Ellie een van die mense wat by die huis moes bly tot verdere kennisgewing. Dié tyd het sy gebruik om kos te maak vir gemeenskap. Sy en Stellenbosch Voedingsaksie het hande gevat en daagliks kos aan armes gegee. Nou, selfs na ‘n dag se werk as kok by Isa Carstens se koshuis, sien sy steeds kans om saans kos te maak vir tussen 70 en 80 mense.
Tussendeur moes sy elke keer haar kleinseun wat sedert babatyd ‘n hartlyer is, na die Tygerberg-hospitaal vergesel. Covid-19 is ‘n risiko vir hom, iets waarvan sy maar terdeë bewus is, maar steeds gaan sy in geloof voort om die belang van ander voor haar eerste te stel.

Is sy nie self bang vir die virus nie? “Nee wat ek trek maar my maskertjie en handskoentjies aan wanneer ek kos uitdeel. Ek glo ek is saam met die Here. Hy hou my in die holte van sy hand.”

Vir Hilton Andries wat vir Ellie genomineer het is sy ”‘n ystervrou en gebruik haar kragte om na mense en hul behoeftes om te sien, al dra sy ‘n kruis van haar eie”.

Foto geneem deur Francois Lombaard

Op die foto met Maria is: Roy van Rooyen, Ondervoorsitter e’Bosch Erfenis Projek, Raadslid Ester Groenewald en Dr Sias Mostert, Direkteur – e’Bosch Erfenis Projek

#eboschstoriesofhope #eboschstoriesvanhoop #eboschheritageproject #community #communitysupport #communityovercompetition #communityservice
... See MoreSee Less

View on Facebook